Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Oct 29 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

WAAI WINDJIE WAAI • DAVID KRAMER SE RENAYE – DIE VROU WAT MEER AS 50 JAAR LANK SY ROTS WAS – IS ONLANGS OORLEDE. SY WAS SY BICYCLE SE KLOKKIE, SY HART WAT KLOP SOOS 'N TOKTOKKIE. MAAR DIE DAE GAAN VERBY, EN NOU IS SY WEG

KOLSKOOT, DOODSKOOT • NADAT HULLE KORTSTONDIG HERENIG HET, IS JACQUES EN ANGELIQUE SE HUWELIK FINAAL VERBY – EN WEER WAS KRIPTIESE BOODSKAPPE DIE LEIDRADE

DIE TAAL VAN LIEFDE • Deur die soet en suur van 'n lewe in die kollig as die heel eerste gehoor gestremde Mej. Suid-Afrika was 'n aantreklike donker kerkopman Mia le Roux se steunpilaar. Nou, ná vyf jaar saam, het sy en Luke ten Oever op 'n wynplaas afgehaak

NIE MEER BANG NIE • Klein Ernst en sy gesin gesels oor die dag toe hy weer na die tapkar wou gaan kyk waar hy sy been verloor het

SOVEEL VRAE, SOVEËL SEER • 'n Pa van Brakpan verwerk dubbele verdriet nadat sy dogter haar lewe probeer neem het net twee weke ná haar baba-sussie se dood

MEER AS NET 'N GESIG • Sy en haar mense het die miljard vir 'n goeie doel geskenk, maar al waaroor mense gons, is Susan Dell se gesig

'N STEM VIR GEBARETAAL • Omdat sy ouers doofstom is, was dit altyd 'n nagmerrie om basiese maatskaplike dienste te bekom. Toe skep dié student sageware wat gebaretaal 'lees' om dowes te help

Moeitevrye AANDETES • Sewe aandetes, een pan, geen gesukkel nie – Nicole Maguire se Simple Dinners Every Day maak kook vir weeksaande baie maklik

SUURLEMOEN-HOENDER MET RISONI • Hierdie romerige risoni is die soort weeks-aandete wat deftig voel maar vinnig is om te berei – en jy kan enige groente gebruik wat in die huis is.

Editorial

HOENDER-KHAO SOI • BEREIDING: 10 MIN. / GAARMAAK: 25 MIN. / GENOEG VIR 4 MENSE

Leer ken die skrywer NICOLE MAGUIRE

ALLES OOR GORDELROOS • Hier's wat jy moet weet oor dié pynlike virusinfeksie wat blasies aan die een kant van jou lyf kan veroorsaak

RAAD

Die deurskynende skieter

My skaduwee loop los • Lees die laaste deel van ’n uittreksel uit hierdie meesleurende verhaal oor die soeke na die mees waardevolle lewe

kyk & luister

Anime is nie net vir kinders nie! • Japan se gewilde animasie-wêreld het lankal die reëls van tradisionele televisiereekse verskuif. Ons kyk na 'n paar nuwe reekse wat belangrike kwessies aanroer

Weer nommer een

TV-gids

HG JUNIOR

ELDERS IN DIE WÊRELD

HG JUNIOR

HG JUNIOR • Plante lyk dalk weerloos, maar sommige bevat kragtige chemikalieë wat gifstowwe genoem word – en dié kan gevaarlik wees

HEEL GIFTIGSTE PLANTE • Lieflike blomme, pragtige bessies en gevaarlike geheime! Leer ken 10 giftige plante, hoe hulle jou kan seermaak en hoekom kyk veiliger is as proe of voel

ONSEKERHEID HET MY GEDRYF • Met die verskyning van sy langverwagte boek kyk Sylvester Stallone terug op sy traumatiese kinderjare, waarom hy sy miljoene deel met die ouers wat hom in die steek gelaat het, en hoe kritici hom steeds as niks meer as 'n spierpaleis beskou nie – al het hy self die draaiboeke vir al die Rocky- en Rambo-treffer geskryf

GROTGEHEIME • Roger Ellis het meer as ses dekades van sy lewe daaraan gewy om grotte reg oor Suider-Afrika te ontdek, te verken en te...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans