Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Landbouweekblad by Media 24 Ltd - Available

Landbouweekblad

Jan 08 2026
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

Landboutoerisme bied wedersydse voordele

Wenner

Verloorder

Plaaswerkerseun word eerste swart wynplaaseienaar • Klein Goederust-wynkelder op Franschhoek, waarvan Paul Siguqa die eienaar is, is onlangs bekend gestel as Suid-Afrika se eerste wynkelder en -landgoed in swart besit.

Ou benaderings vir ’n nuwe jaar

Briewe

Gebed vir die nuwe jaar

Nuwe jaar bring nuwe kwessies

Die (amper) misdaadvrye lewe in SA se buurlande • ’n Inbraak waar die boervrou in die badkamer toegesluit word met ’n duvet om haar warm te hou. Geen letsels, skade of wreedheid nie. ’n Motorkaping waar die diewe die bestuurder vra waar hy bly, en hom daar naby gaan aflaai, sonder om hom te dreig of wreed te martel. Dít is die soort plaasaanvalle en misdaad wat in Suid-Afrika se buurlande gepleeg word.

Misdaadkenner oor geweld in SA

Dele van Vrystaat was in 1934 laas só nat • Verlede jaar se reënval oor dele van die somerreënstreek het verskeie rekords oortref.

Winderigste November in 30 jaar pootjie uitvoer

Data wys klimaatsverandering versnel wêreldwyd • Verlede jaar was dalk die tweede of derde warmste jaar sedert met rekordhouding begin is.

Agoa straks verleng, maar SA beweeg eers op dun ys • Suid-Afrika is onlangs deur ’n Amerikaanse senator as ‘Amerika se vyand’ beskryf. Dit hou niks goed in vir Suid-Afrika se insluiting by ’n moontlike verlenging van die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) nie.

Vereniging help Suid-Afrikaners met plaaswerk in Amerika • ’n Nuwe vereniging van die agentskappe wat Suid-Afrikaners help om werk op plase in Amerika te kry, is daarop gemik om die geloofwaardigheid van die aansoekproses te bevorder.

Trump paai sy boere met hulppakket van $12 mjd.

SEB-kwotas ‘kan wit aanstellings noop’ • Suid-Afrika se nuwe regulasies vir gelyke indiensneming hou ’n wesenlike gevaar vir werkers van álle rasse in en kan, ironies genoeg, selfs tot ’n vermindering in swart werkers lei, sê ’n regskenner.

Groei bly traag, maar gunstige faktore ondersteun landbou • Vanjaar gaan dalk die jaar wees wanneer die rand ‘die ekstra myl gaan stap’ vir vuisvoos Suid-Afrikaners wat sukkel om die prysverhogings te hanteer.

Kommunale boere pleit om gehoor te word

Sampioen-afval bied ’n vyfstergereg aan hoenders

Bewaar mopanieveld vir mopaniewurms én mense se voortbestaan

2025 se landbouhelde • Die opdrag was om iemand uit te sonder wat verlede jaar die grootste indruk op Landbouweekblad se redaksie gemaak het. Altyd gevaarlik, want iewers gaan iemand belangriks nie die lys haal nie. Maar dit is dikwels nie die hoogste bome wat die kortlys gehaal het nie, maar mense wat op die agtergrond sorg dat die landbouratte geolie bly.

Landbou moet water strategies bestuur • Om by verandering aan te pas, is selde maklik, veral wanneer ’n mens in ’n roetine verkeer en die toekoms effe onseker voorkom. Tog bied die begin van ’n nuwe jaar die geleentheid om met ’n vars ingesteldheid, ywer en nuwe moed vorentoe te kyk.

Dis tyd vir ongewilde en ongemaklike vrae • Planne en oplossings vir die krisis in die koringbedryf is nie maklik nie en kan nie net op die plaas gesoek word nie. Daar is ondoeltreffendhede buite die plaashek en in die Suid-Afrikaanse ekonomie wat ook opgelos moet word.

As pryse só laag bly, wag nog ’n taai jaar op graanboere • Daar is nie tekens dat die koringprys in die afsienbare toekoms...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans